SPL CONSTRUCTION

Steenbras Avenue 557, Arniston, Bredasdorp, 7280 ,South Africa
SPL CONSTRUCTION SPL CONSTRUCTION is one of the popular Home Improvement located in Steenbras Avenue 557, Arniston ,Bredasdorp listed under Engineering/construction in Bredasdorp ,

Contact Details & Working Hours

More about SPL CONSTRUCTION

SPL ~ KONSTRUKSIE
SPL Konstruksie is ‘n geregistreerdeKonstruksiemaatskappy, die maatskappy het huidiglik ongeveer 30 werknemers van allerasseindiens. SPL Konstruksie het 3 direkteure; Mnr. Sameul “Pierre” Leonard, sy seuns, Lorenzo en Petro Leonard.
SPL Konstruksie doen bou/aanbou, verfwerk, loodgietery en selfshoutwerk.
SPL Konstruksie spesialiseer in klipbou.


GESKIEDENIS
SPL Konstruksie het sy bestaan te danke aan Mnr. Samuel Leonard. Mnr. Leonard is woonagtig in die Vissersgemeenskap,Arniston/ Waenhuiskrans. Mnr. Leonard se maatskappy se naam was eers Pierre-Bouers, later het sy twee seunsaangesluit en hy het die naamverandernaPierre & Seuns.
Mnr. Samuel Leonard “alias”“Pierre”soos hy alombekend is, het sy besigheid eiehandig begin. Hy het destyds geen vervoer gehad nie en moes sy besigheid tevoet beman.


GEMEENSKAPS ONTWIKKELING
SPL Konstruksie is nouliks betrokke by gemeenskapsontwikkeling. Hulle is donateure vir die plaaslike rugby klub, Sea-Hawks asook byWagenhuiskrantz PrimêreSkool.

Ons leuse is “Seën en jy sal geseend wees, Gee en vir jou sal gegee word”. Oral waar SPL Konstruksie betrokke is, word teruggeploeg in die gemeenskappe.Ons ontvang nie net nie, maar gee ook terug. God is aan hoof van ons besigheid en met die krag wat ons elke dag van ons Hemelse Vader ontvang sal GEEN WERK TE KLEIN OF ONTMOONTLIK WEES NIE.


Map of SPL CONSTRUCTION