Soutpansberg Bonsmara

Plaas De Ruigte,, Vivo, 0924
Soutpansberg Bonsmara Soutpansberg Bonsmara is one of the popular Agricultural Service located in Plaas De Ruigte, ,Vivo listed under Farm in Vivo , Agricultural Service in Vivo ,

Contact Details & Working Hours

More about Soutpansberg Bonsmara

Passie maak 'n verskil
Soutpansberg Boerdery het in 1995 ontstaan en is geleë op die plaas Spitskop en deel een van sy grensdrade met die Mara Navorsingstasie. Dit is hier waar Prof. Bonsma en Manie Eloff geskiedenis gemaak het met die ontwikkeling van die Bonsmara ras. Eienaar: Louis van der Walt 082 411 0796 Bestuurder: Bouts Botha 082 339 2471

Map of Soutpansberg Bonsmara