SONOP Restaurant & Padstal

R328 Tussen Oudtshoorn & Mosselbaai, Oudtshoorn, 6625 ,South Africa
SONOP Restaurant & Padstal SONOP Restaurant & Padstal is one of the popular Restaurant located in R328 Tussen Oudtshoorn & Mosselbaai ,Oudtshoorn listed under Restaurant in Oudtshoorn , Restaurant/cafe in Oudtshoorn ,

Contact Details & Working Hours

More about SONOP Restaurant & Padstal

Kom besoek ons gerus as u in die omgewing is!! Ons is geleƫ aan die voet van die Robinsonpas tussen Oudtshoorn en Mosselbaai. Ons bied 'n a la carte spyskaart daagliks (hou die spasie dop vir ons Sondag buffet etes). Ons het 'n padstal met die volgende: Konfyte en Piekels, tuisgebak, oulike handgemaakte geskenke, biltong en droƫwors, bees, skaap en wildsvleis, boerewors, kontinentale wors, braaihout en die heerlikste pasteie in die land!! Vir meer besonderhede kontak Yolande by 072 122 5488

Map of SONOP Restaurant & Padstal