Solms-Delta Oesfees

Delta Road, R45, Franschhoek, 7690 ,South Africa
Solms-Delta Oesfees Solms-Delta Oesfees is one of the popular Performance Art Theatre located in Delta Road, R45 ,Franschhoek listed under Arts/entertainment/nightlife in Franschhoek , Bands & Musicians in Franschhoek , Winery & Vineyard in Franschhoek ,

Contact Details & Working Hours

More about Solms-Delta Oesfees

In die hartjie van die Boland vind die immergewilde ATKV Solms-Delta Oesfees weer plaas op 25 Maart 2017. Talle bekendes gaan saam makietie hou!

Die ATKV-Oesfees is `n fees wat musiekliefhebber, Richard Astor, in April 2008 van stapel gestuur het om jaarliks die einde van `n oesjaar te vier. Die fees groei elke jaar net meer en meer. Die fees bied werkers en plaas-eienaars die kans om saam te skoffel en te baljaar op die maat van plattelandse musiek en heerlike Kaapse kosse te geniet. In samewerking met Solms-Delta en ATKV het die fees van krag tot krag gegroei.

Map of Solms-Delta Oesfees