Snoopy Kleuterskool

66 Zea Avenue, Arconpark, Vereeniging, 1939
Snoopy Kleuterskool Snoopy Kleuterskool is one of the popular Day Care located in 66 Zea Avenue, Arconpark ,Vereeniging listed under Day Care in Vereeniging ,

Contact Details & Working Hours

More about Snoopy Kleuterskool

Snoopy Akademie & Babasorg het gegroei vanaf 'n speelgroepie wat begin is in 1986. Die kleuterskool is in April 1998 geopen met die beginsel dat die kind nie gereed moet wees vir die skool nie, maar die skool moet gereed wees vir die kind!

Die grondslag is klouter en speel, vat, proe en ruik. Die leerders gaan die wêreld om hulle speel-speel ontdek.

Map of Snoopy Kleuterskool