By Salon Sanet is ons passievol omtrent natuurlike skoonheid.....al jou sproeitjies,dimpels en lyntjies.
Ons verskaf n volledige diens van skoonheid- en lyfsorg aan alle ouderdomme!
Bederf jouself of jou geliefdes met n lekker pamperlang.
Ons uitgebreide dienste sluit in:
Gesigbehandelings,gevorderde afskilferings, massering,wakse,pedikuur,manikuur,gellish en
"pamper- and bridal parties".
Verskaffers van:
Environ
Nimue
RVB
Bio-Sculpture
MorgonTaylor
Essie
Gellish,
Medipod
Medi-Heel
LCN