Skoolmark - Helderberg

88 Main Street, Strand, 7140
Skoolmark - Helderberg Skoolmark - Helderberg is one of the popular School located in 88 Main Street ,Strand listed under School in Strand , Baby & Children's Clothing Store in Strand ,

Contact Details & Working Hours

More about Skoolmark - Helderberg

Ons weet almal dat nuwe skooldrag baie duur is en wil 'n alternatief skep om ouers te help. Kinders groei ook so vining en verloor sommer tjop tjop 'n baadjie ens. Ons het besluit op 'n winkel sodat dit nie aan een spesifieke skool gekoppel is nie en dat ons later vele skole kan akkommodeer. Daar is ook baie gebruikte skoolitems wat net in kaste rondle en wil ons dit aankoop om weer in sirkulasie te plaas. Die ouers kry ook darem weer geldjie terug wat iewers anders 'n gaatjie kan vul.

Map of Skoolmark - Helderberg