'n Lekker bederf by Sixpence & Penny in teetuin en lekker tuisgebakte beskuit,koekies, jam en nog wat. Ons het ook n klein Naelsalon wat vir die dames tot redding is. By Penny Royal Pub kuier almal lekker saam om die bonfire in ons boma en ons dans tot laat hierdie is een van daai plekkies wat jy vir altyd sal onthou!