Simfonie AGS Witpoortjie

near 2 Jan van Rooyen Street, Witpoortjie, 1724 ,South Africa
Simfonie AGS Witpoortjie Simfonie AGS Witpoortjie is one of the popular Work Position located in near 2 Jan van Rooyen Street ,Witpoortjie listed under Religious Organization in Witpoortjie ,

Contact Details & Working Hours

More about Simfonie AGS Witpoortjie

Simfonie Gemeente is 'n Afrikaanse gemeente van die AGS, geleë in Witpoortjie, Roodepoort. Ons Missie is om elke dag liewer vir God, liewer vir mekaar, en liewer vir die verloregaande wêreld daarbuite te word, en om prakties toegerus te word hiervoor.

Ten einde hierdie doel te bereik, het ons die volgende weeklikse aktiwiteite:

Woensdae
09h30 - Vrouebidgroep in die Opleidingslokaal in die Simfonie Ouditorium
19h00 - kruisLIG Tieners in die Jeuglokaal in die Simfonie Saal
19h15 - Omgeegroepe

Donderdae
10h00 - Seniorgroep
19h15 - Omgeegroepe

Saterdae
07h00 - Mannebiduur

Sondae
08h00 - Eerste Oggenddiens
10h00 - Tweede Oggenddiens
18h00 - Aanddiens

Kontak gerus die Kerkkantoor tydens kantoorure by 011 955 4058 vir meer inligting.

Map of Simfonie AGS Witpoortjie