Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes

Fonteinstraat, Wellington, 7655 ,South Africa
Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes is one of the popular Nonprofit Organization located in Fonteinstraat ,Wellington listed under Non-profit organization in Wellington ,

Contact Details & Working Hours

More about Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes

Silwerkruin is ‘n staatsgesubsidieerde residensiële fasiliteit waar 125 ouer persone 24 uur per dag, 7 dae per week versorg word.Die sorg sluit mediese en fisiese sorgdienste,gebalanseerde en spesiale maaltye,wassery en huishoudelike skoonmaak dienste in.Daar word ‘n persoonsgerigte sorg model gevolg wat beteken dat daar sover moontlik in ‘n inwoner se individuele behoeftes voorsien word.Daar word moeite gedoen om inwoners se spirituele behoeftes aan te spreek en vir ontspanning voorsiening te maak.

Silwerkruin beskik oor ‘n spesiale afdeling genaamd Memory Lane, vir die versorging van persone wat met dementia leef.

Silwerkruin is ‘n nie winsgewende organisasie onder die beheer van die Afrikaanse Christelike Vroue Vereniging,’n welsynsorganisasie. Die beheerraad bestaan uit ‘n groep van 14 vrywilligers wat sonder vergoeding hulle tyd en kundigheid aan die tehuis beskikbaar stel.

Die werksmag bestaan uit 79 personeellede.Daar word ‘n hoë premie geplaas op personeelontwikkeling omdat ‘n kundige en gelukkige werknemer ‘n gelukkige inwoner tot gevolg het.

Map of Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes