Shalom Equine

Welgevonden, Stoffberg, 1056 ,South Africa
Shalom Equine Shalom Equine is one of the popular Horse Riding School located in Welgevonden ,Stoffberg listed under Sports/recreation/activities in Stoffberg , Sports & Recreation in Stoffberg ,

Contact Details & Working Hours

More about Shalom Equine

Perde en Plaas hier op die stukkie aarde van Welgevonden Stoffberg (S 25˚28’04.7” E 029˚51’56.6”). ’n Week waarin ek my kennis en ervaring deur my grootword jare graag wil deel met perdeliefhebbers. Baie spesiale elementêre weke waarin die klein dingetjies in die lewe weer waardeer en geniet word, want tog op die ou end is dit die klein dingetjies wat groot prentjies voltooi. In die week word die volgende aktiwiteite geniet; perdrylesse, lesings, swem in die dam (met en sonder die perde), as jong mense saam tyd spandeer by die voete van ons Skepper, kamp by die dam in ’n tent vir die week (aparte tente vir meisies en seuns sal opgeslaan word), kampvuur en Marshmallows braai... en nog avonture wat die Here deur plaaslewe vir ons skenk...

Map of Shalom Equine