SDA Maranata

h/v Kerk & Pastorie Straat, Brackenfell, 7560 ,South Africa
SDA Maranata SDA Maranata is one of the popular Religious Organization located in h/v Kerk & Pastorie Straat ,Brackenfell listed under Church/religious organization in Brackenfell , Religious Organization in Brackenfell ,

Contact Details & Working Hours

More about SDA Maranata

Die hooffokus van MARANATA-gemeente is om genesing vir gebroke lewens te bring en te sien hoe God met sy krag mense herstel. Die kerk word dan ‘n veilige plek waar enigeen kan kom om hoop en moed te vind om die lewe se uitdagings in die gesig te staar. Mense van elke lewensterrein word genooi om te sien en te ervaar dat God goed is.

Map of SDA Maranata