SAVF Leeutjieland kleuterskool

Newlands road 19, Newlands, 2092
SAVF Leeutjieland kleuterskool SAVF Leeutjieland kleuterskool is one of the popular Day Care located in Newlands road 19 ,Newlands listed under Day Care in Newlands ,

Contact Details & Working Hours

More about SAVF Leeutjieland kleuterskool

Liewe Leeutjieland ouers,
Hier is die beloofde inligting oor ons nuwe skool.
Die oerwoud skud en bewe. Mamma leeu en haar span soek nuwe skuiling vir haar welpies. Na baie kopkrap verskyn ‘n nuwe veilige hawe. Maar, o wee, voor sy en haar kroos kan nesskop, le daar nog baie harde werk voor. Sonder versuim sal daar aan die werk gespring moet word!
Ons skool kry ‘n splinter nuwe baadjie: Die plafonne word nuut in gesit, die elektriese bedrading word oorgedoen, nuwe toilette en pype word ingesit, die badkamer mure word nuut uit geteel , die vloere word oorgedoen, stoorkamer word gebou onder die trappe, ‘n kombuis word gebou en daar moet ook ‘n kantoor gebou word. Die skool word uitgeverf, diefwering word gemaak, voorafvervaardigde mure word reg rondom die perseel opgesit en ‘n geëlektrifiseerde heining kom reg om die skool. Dan kry die nuwe sandput ‘n sinkdak en daar is ook ‘n afdak gemaak vir die motors.

Map of SAVF Leeutjieland kleuterskool