Sasolburg Veearts

1 Donkin Straat, Sasolburg, 1947 ,South Africa
Sasolburg Veearts Sasolburg Veearts is one of the popular Medical & Health located in 1 Donkin Straat ,Sasolburg listed under Pet services in Sasolburg , Veterinarian in Sasolburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Sasolburg Veearts

Sasolburg Veearts streef daarna om hoë gehalte mediese sorg te verskaf aan al ons diere pasiënte. Ons beskik oor gemotiveerde en entoesiastiese personeel wat die ekstra myl loop om seker te maak ons kliente kry flinke en vriendelike diens. Ons hospitaal beskik oor 'n digitale X-straal masjien, 'n ultraklank masjien, 'n endoskoop asook 'n hidroterapie swembad. Ons bied ook tuisbesoeke aan vir grootdiere. Besoek ons met graagte vir 'n wye verskeidenheid van veearts goedegekeurde kos asook vir enige raad wat u sou verlang. Ons is trots op ons na-ure diens asook voltydse observasie van ons hospitaal pasiënte. U tevredenheid is ons hoogste prioriteit en ons kan nie wag om met u en u viervoetige familie kennis te maak nie. Kom besoek ons gerus!

Map of Sasolburg Veearts