Die SAOU is ‘n professionele onderwysersunie. Ons is ‘n sterk beroepsliggaam met die ledetal en die mag om vergoeding en diensvoorwaardes met die werkgewer te beding, en om namens jou op te tree in die geval van griewe of dispute. Ons voorsien waardevolle finansiële en ander dienste aan ons lede.
The SAOU is a professional teachers’ union. We are a strong professional body with the membership and power to negotiate salaries and conditions of service with the employer, and to represent you in grievances and disputes. We provide valuable financial and other services to our members.