RST AGS

27 Sabie st three rivers, Vereeniging, 1929 ,South Africa
RST  AGS RST AGS is one of the popular Religious Organization located in 27 Sabie st three rivers ,Vereeniging listed under Religious Organization in Vereeniging ,

Contact Details & Working Hours

More about RST AGS

Wie is ons

Ons is 'n gemeente trots op ons pinkstererfenis. Die gemeente is reeds sedert die 60's
'n belangrike baken in Vereeniging omgewing.

Terwyl die evangelie van Christus tydloos en altyd relevant bly, is dit so dat die aanbieding en metodiek progressief van aard is. Derhalwe het ons gemeente in die jaar 2007 'n totale paradigma skuif gemaak. Om ons Teikenmark van kerkloses en ongeredders te bereik was dit nodig dat die kompleks wat aanvaklik toegerus was vir die behoeftes van die sestigerjare, opgradeer word vir die eise van die nuwe millennium. Hierdie projek is gedoen en is die totale kompleks opgradeer.

Ons gemeente is tans instaat om sy omgewing te bedien met van die beste tegnologie en Middele tot beskikking en volgens die verwagting van die hedendaagse mens

Map of RST AGS