'n Algemene groepie vir die Jeug Omgeegroepe van NG Universitas Wes (Rooikerk) waar ons nuusbrokkies, belangrike inligting en interessanthede met mekaar kan deel. Almal is welkom om deel te neem aan gesprekke en vrae te vra. Nooi asseblief almal wat betrokke is by ons Jeug Omgeegroepe.