Poppe is altyd deel van enige klein en selfs groot dogtertjie se lewe. Hulle bring 'n glimlaggie en gee selfs drukkies sonder om te vra dis hoekom ons besluit het elke dogtertjie daar buite moet een hĂȘ. Elke babatjie word spesiaal gemaak met baie liefde vir daardie spesiale mamma.