Riebeeckrand Ondersteunersklub

H/v Angelier & Riebeeckstraat, Homelake, Randfontein South, 1759 ,South Africa
Riebeeckrand Ondersteunersklub Riebeeckrand Ondersteunersklub is one of the popular Education located in H/v Angelier & Riebeeckstraat, Homelake ,Randfontein South listed under Education in Randfontein South ,

Contact Details & Working Hours

More about Riebeeckrand Ondersteunersklub

Hoërskool Riebeeckrand wil graag 'n Riebeeckrand Ondersteunersklub op die been bring. Die Ondersteunersklub is nie net beperk tot oud-leerders nie, maar is oop vir enige persoon wat sou belangstel om deel te wees van die klub.

Riebeeckrand wil met soveel moontlike oud-leerders kontak maak en ons vra u hulp hiermee. Indien u ‘n oud-leerder van Hoërskool Riebeeckrand, Hoërskool Riebeeck, Hoërskool Goudrand, of ‘n buitestaander is wat belangstel om deel te vorm van die klub, stuur dan u naam, van, jaar wat u gematrikuleer het en e-posadres na ondersteunersklub@riebeeckrand.co.za

Map of Riebeeckrand Ondersteunersklub