Revolution is all about Jesus. We love seeing people who are far from God, meet Jesus and live a life sold out to Him. Whether you have tattoos, enjoy beer, smoke, are black, white or brown, single, married, divorced, young, old, nerd or geek, you are welcome here. Except if you wear Crocs or support WP, Pirates or Arsenal (just kidding).
We're not into religion or man-made rules! Revolution wants to make a difference in your life, in Centurion | Pretoria | Midrand | South Africa and the rest of the world.
Revolution gaan als oor Jesus! Ons love om te sien hoe mense wat ver van God af is, Jesus ontmoet en vir Hom lewe.
Of jy nou tattoos het, 'n bier of wyn geniet, rook, wit, swart of bruin is, getroud, ongetroud, geskei, oud, jonk, nerd of sportief is, Jy Is Welkom hier! Behalwe as jy Crocs dra, WP, Pirates of Arsenal support (net 'n grappie).
Ons stel nie belang in mens gemaakte "religion" of reëls nie! Revolution Kerk wil 'n verskil maak in Centurion | Pretoria | Midrand | Suid Afrika en die res van die wêreld.