Red Coral

15 Norman Street, Strand, 7140 ,South Africa
Red Coral Red Coral is one of the popular Hotel located in 15 Norman Street ,Strand listed under Hotel in Strand , Real estate in Strand , Home in Strand ,

Contact Details & Working Hours

More about Red Coral

Red Coral No 1 is 'n lieflike, moderne selfsorgwoonstel in die Strand in 'n stil doodloopstraat net 200 m van die strand af.

Die ten volle toegeruste selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n leefarea en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n stoeptafel en -stoele en 'n braaiplek. Die kompleks het 'n swembad en 'n gemeenskaplike braai buite naby die swembad. Die woonstel het 'n TV met DStv, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n wasmasjien, 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die eenheid is op die grondvloer, so gaste kan maklik toegang tot die woonstel verkry. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig in die kompleks.

Aktiwiteite Naby
• Voëlkyk
• Fietsry
• Visvang
• Perdry
• Bergfietsroetes
• Swem
• Wynproe

Aktiwiteite op perseel
• Swem

Algemene geriewe
• Braaiplek
• Geen Rook Binnenshuis
• Satelliet-TV
• Selfsorg
• Skoonmaakdiens Op Versoek
• Swembad

Badkamer
• Bad
• En-suite
• Aparte Toilet
• Stort

Vermaak
• Eksklusiewe DSTV

Map of Red Coral