Protea Boekwinkel Bloemfontein

(Algemene) Winkel 33 - oorkant die poskantoor, Brandwag Sentrum & (Akademiese) Winkel 29A Aan die buitekant van die sentrum, Bloemfontein, 9301 ,South Africa
Protea Boekwinkel Bloemfontein Protea Boekwinkel Bloemfontein is one of the popular Bookstore located in (Algemene) Winkel 33 - oorkant die poskantoor, Brandwag Sentrum & (Akademiese) Winkel 29A Aan die buitekant van die sentrum ,Bloemfontein listed under Book store in Bloemfontein ,

Contact Details & Working Hours

More about Protea Boekwinkel Bloemfontein

Protea Boekhuis het in 1992 ontstaan as ’n intieme boekwinkel in Pretoria. Kort daarna is die uitgewery gebore – en vandag is Protea die grootste onafhanklike uitgewery in Suid-Afrika, met vyftien takke regoor die land. Met ’n publikasielys wat van kinderboeke en belangrike akademiese werke tot fiksie, poësie, geskiedenis en biografieë strek, is Protea voortdurend besig om goeie Afrikaanse sowel as Engelse letterkunde aan te moedig en te stimuleer. Nie net probeer Protea om nuwe talent te ontgin en om tydlose titels by wyse van herdrukke in sirkulasie te hou nie, maar kan hulle ook spog met internasionaal-bekende outeursname soos Al J. Venter en fotograwe soos Roger Ballen en Jurgen Schadeberg op hulle publikasielys. Bekende en geliefde Suid-Afrikaanse outeurs onder die Protea-vaandel sluit onder meer in Hennie Aucamp, Jeanne Goosen, Pieter W. Grobbelaar, Dot Serfontein, Karel Schoeman, Daniel Hugo, Doc Immelman, Anton Prinsloo, Riana Scheepers en Koos Kombuis.

Map of Protea Boekwinkel Bloemfontein