Prosper Akademie Tutor sentrum

Steenbok street, Thabazimbi, 0830 ,South Africa
Prosper Akademie Tutor sentrum Prosper Akademie Tutor sentrum is one of the popular Specialty School located in Steenbok street ,Thabazimbi listed under Education in Thabazimbi , Tutoring in Thabazimbi , Specialty School in Thabazimbi ,

Contact Details & Working Hours

More about Prosper Akademie Tutor sentrum

Welkom by Prosper Akademie Tutor Sentrum

‘n Tutor Sentrum, wat leerders aanmoedig en ondersteun om hulle volle potensiaal te bereik. Prosper Akademie Tutor sentrum bied ‘n veilige omgewing waar leerders die nodige lewens- asook leervaardighede kan aanleer.

Ons leerders:

Enige leerder wat dit uitdagend vind om in ‘n hoofstroomskool te funksioneer as gevolg van:

– Tempo van werk
– Angstigheid
– Emosionele gevoeligheid
– Hoeveelheid werk
– Klasgroottes
– Disleksie
– ADD/ADHD
– Outisme

Ons visie:

Groei sterk en suksesvol in God tot ‘n volwaardige volwassene.

Ons missie:

Om te fokus op ‘n spesifieke leerder en om om te sien na elkeen se unieke behoeftes teen hulle eie tempo deur middel van:

– Skepping van ‘n leergeoriënteerde omgewing
– Verhoogde eie potensiaal om by te dra tot akademiese sukses
– Stimulasie tot ‘n suksesvolle volwassene en om by te dra tot hulle gemeenskap
– Die skep van ‘n eie wereld waar elke kind en leerder die reg het om te oorleef, beskerm te word, te ontwikkel en deel te neem met ekonomiese sukses in sig

Ons waardes:

– Christelike Beginsels
– Eerlikheid
– Opregtheid
– Getrouheid
– Standvastigheid
– Respek
– Verantwoordelikheid
– Nederigheid
– Vergewingsgesindheid
– Vriendskap en omgee

Map of Prosper Akademie Tutor sentrum