Primêre Skool Senekal Primary School

Bester Street, Senekal, 9600 ,South Africa
Primêre Skool Senekal Primary School Primêre Skool Senekal Primary School is one of the popular Elementary School located in Bester Street ,Senekal listed under School in Senekal , Elementary School in Senekal ,

Contact Details & Working Hours

More about Primêre Skool Senekal Primary School

Ons is 'n plattelandse klein skooltjie wat egter alles bied. Hier word nog erns gemaak met elke kind en is persoonlike kontak vir ons baie belangrik.

By ons skool poog ons om vir elke leerder net die beste te gee op alle terreine. Met baie goeie dissipline en klein klasse, verseker ons uitstekende akademiese reslutate. Die veiligheid van ons kinders is vir ons belangrik en daarom word alle aktiwiteite op ons terrein aangebied. Die koshuis grens ook aan die skool en leerders hoef dus nooit die terrein te verlaat nie.

Met positiewe personeel en die hulp van 'n positiewe span ouers en Beheerliggaam is ons die beste in die Oos-Vrystaat!

Map of Primêre Skool Senekal Primary School