Kan bestellings plaas vir
groot koeke, kaaskoeke, kolwyntjies, terte, meringues, tuisgemaakte lekkers, kleinkoekies,
quiche, pasteie, skons, tee broodjies, groente en vleishappies.
Pakette met grootkoek, drie soethappies en drie southappies met of sonder dek van tafel by die venue van u keuse.