PPK Mooi Hawens Gemeente

Watermeyer street 1, Witbank, 1035 ,South Africa
PPK Mooi Hawens Gemeente PPK Mooi Hawens Gemeente is one of the popular Religious Organization located in Watermeyer street 1 ,Witbank listed under Religious Organization in Witbank , Pentecostal Church in Witbank ,

Contact Details & Working Hours

More about PPK Mooi Hawens Gemeente

Ons Visie:
Om 'n 3G gemeente te word wat beteken om ''n Gesonde, Geestelike Gemeente te wees
Wat ons is en waarvoor ons staan:
Ons is Protestante gered uit genade deur die versoeningsbloed van ChristusJesus. Ons glo in die hele Bybel as die geinspireerde Woord van God. Ons glo in die drieënige God, die Vader Seun en Heilige Gees. Ons glo in waaragtige bekering, in die wedergeboorte deur water en gees. Ons glo in die Heilgei Sakramente soos deur Jesus ingestel is, naamlik die Doop en die Heilige Nagmaal. Ons glo dat die doop geskied na die bekering en deur onderdompeling. Ons glo aan heiligmaking. Ons glo aan die doping met die Heilige Gees met spreke in vreemde tale. Ons glo in die wederkoms van Christus Jesus Ons glo aan 'n ewige hemel en ewige hel. Ons glo aan al die gawes en werkinge van die Heilige Gees. Ons glo aand die egte Pinkster in sy volheid en in sy krag. Ons glo aan ware Goddelike genesing

Map of PPK Mooi Hawens Gemeente