Plaasjapies Dag- en Nasorg

Sandhoogtepad, Groot-Brakrivier, 6525 ,South Africa
Plaasjapies Dag- en Nasorg Plaasjapies Dag- en Nasorg is one of the popular Education located in Sandhoogtepad ,Groot-Brakrivier listed under Education in Groot-Brakrivier ,

Contact Details & Working Hours

More about Plaasjapies Dag- en Nasorg

Ons visie by Plaasjapies is om elke kind die geleentheid te gee tot ontwikkeling en onderwys sodat elke kind sy volle potensiaal met selfvertroue kan bereik deur nuuskierigheid, die "lekker" van leer en speel.

Ons Dagprogram:
07h15 Open vir aankoms
08h00 Ontbyt
08h30 Bybel lees, sang en rympies
08h50 Balspel, balanseeroefeninge, oog-voet koördinasie oefeninge musiek en beweging, legkaarte
09h10 Georganiseerde periode( tema van die week - wetenskap persepsie, besprekings, skeppend(skryf/kuns)
10h15 Sap
10h30 Opruim
10h40 Vryspel binne of buite afhangend van die weer
11h30 Middagete
12h00 Slaaptyd
14h00 Vryspel binne of buite afhangend van die weer
15h00 Sap en verversings
15h15 Vryspel/ Nasorg- Huiswerk
17h15 Sluit vir vertrektyd.

Aktiwiteite:
Maandae: Playball (vanaf 2jaar)
Dinsdae: Swem (vanaf 2jaar)
Vrydae: Rekenaars (vanaf 3jaar); Biblioteek; Fietsiedag & Kosblikkie

Map of Plaasjapies Dag- en Nasorg