Pieterse Sweiswerke & Pieterse Pecan Industry

Pokwani weg 1, Hartswater, 8570 ,South Africa
Pieterse Sweiswerke & Pieterse Pecan Industry Pieterse Sweiswerke & Pieterse Pecan Industry is one of the popular Company located in Pokwani weg 1 ,Hartswater listed under Company in Hartswater ,

Contact Details & Working Hours

More about Pieterse Sweiswerke & Pieterse Pecan Industry

Pieterse Sweiswerke is ‘n familie besigheid wat in 1976 gestig is deur Piet Pieterse wat reeds talle
innoverende ontwerpe, insluitend ‘n aantal geregistreerde patente het.

Gebaseer op die kwaliteit, vakmanskap en ‘n verskeidenheid van taai, betroubare landbou-toerusting
het die maatskappy vinnig gevestig as ‘n voorkeur verskaffer aan talle markte.

In 1997 het Piet se seun Franco deel geword van die maatskappy. Franco het ‘n ondersoek sending na
die VSA onderneem, daar is hy blootgestel aan die plaaslike Pekanneut Industrie en met sy terugkeer
het hy ‘n verskeidenheid produkte ontwikkel vir ons Pekanneut Industrie.

Na 12 jaar van navorsing en ontwikkeling van talle prototipes is ons trots op ‘n wye plaaslike
verskeidenheid van produkte wat beproef en getoets is en bied ‘n wêreldklas prestasie en
betroubaarheid.

Ons produkte word ontwikkel en bewys in Afrika waar die werk-
omstandighede van die moeilikste is in die bedryf, dus kan ons met
volle vertroue die produkte aan die res van die wêreld bied.

Map of Pieterse Sweiswerke & Pieterse Pecan Industry