Pienkvoet Goodies

Percheron 30, Malmesbury, 7300 ,South Africa
Pienkvoet Goodies Pienkvoet Goodies is one of the popular Professional Service located in Percheron 30 ,Malmesbury listed under Local business in Malmesbury , Professional services in Malmesbury ,

Contact Details & Working Hours

More about Pienkvoet Goodies

Hier probeer ons enige iets doen met 'n naald en gare. Kom besoek gerus my met jou behoeftes. Ek het die laaste tyd taamlik manshemde gemaak. Die 2tone hemp is baie gewild - veral die groter nr's. Dan maak ek gereeld kamerstelle, taggie speelgoed, spoegdoeke.... En moet asb nie vergeet van daai aaklige werk wat vir elke huisvrou staan en loer - die herstelwerk. Bring gerus vir my al jou herstel- en verstellingswerk. Ek doen dit met liefde. Kontak my gerus vir jou behoeftes :-)

Map of Pienkvoet Goodies