Ek is 'n gekwalifiseerde Haarkapster vir 22 jr. 7 Jaar in die Kaap gewerk en 13jr my salon in Worcester gehad. Kom geniet 'n rustige atmosfeer, 'n lekker koppie Koffie en ons sal alles doen om jou op jou beste te laat lyk!! Ek doen ook Bruide en Make-up. Gaan "like"' my Page Adri van der Westhuizen Bridal hair & Make-up.