PGW Staalwerke spesialiseer in enige staalwerk:
Store,veiligheidshekke, palisadeheinings, afdakke, motorhekke, staalmeubels vir huis en tuin, swembadomheinings, vensterrame.
Ons doen ook enige instandhoudingwerk, bou en verfwerk asook die opsit van wildwering.