Perdeplaat 4x4 Roetes is 'n klein besigheid vir die avontuurlustige in jou. Dit is geleƫ in die Bloukranspas " Ceres Karoo Pad" , 20 km vanaf Calvinia, Noord Kaap en plus minus 231 km vanaf Ceres, Wes Kaap. 80 km vanaf Tankwa Park. Daar word twee roetes aangebied op die plaas. Gradering van paaie wissel vanaf 2-4.
4x4 voertuie, quad bikes asook "off road" moterfietse word toegelaat.