Paleishuis rame en kunsgalery

Villiersstraat 36, Bredasdorp, 7280 ,South Africa
Paleishuis rame en kunsgalery Paleishuis rame en kunsgalery is one of the popular Art Gallery located in Villiersstraat 36 ,Bredasdorp listed under Art Gallery in Bredasdorp , Museum/art gallery in Bredasdorp ,

Contact Details & Working Hours

More about Paleishuis rame en kunsgalery

Paleishuis doen professionele raamwerk van die hoogste gehalte vir die afgelope 21 jaar. Ons is ook 'n klein kunsgalery en doen ook ander goed soos bv die verkoop van egter skaapvelpantoffels, die maak van pragtge roomyskoeke en die skilder van dekor en muurskilderye .
Ons ure is eintlik enige tyd as ek hier is, maar ek is nie altyd hier nie Daarom is ons vaste ure van 1-4 nm wanneer Marinda altyd hier is en ek meestal. Bel maar as julle onseker is en my beslis wil sien!

Map of Paleishuis rame en kunsgalery