Oukraal Vakansieplaas

Lemoenfontein, Dendron, ,South Africa
Oukraal Vakansieplaas Oukraal Vakansieplaas is one of the popular Just For Fun located in Lemoenfontein ,Dendron listed under Local business in Dendron , Just For Fun in Dendron ,

Contact Details & Working Hours

More about Oukraal Vakansieplaas

Vakansie op 'n plaas...........Vars lug. Verskeidenheid van voëls wat jou wakker maak met die opkom van die son oor die veld. 'n Wilde diertjie wat kom groet op jou voor stoep. Die rustigheid van die nag as die son wegraak, met nag geluide wat jou slaap sal sus..............

Verblyf;

Hut 1 - Dubbel bed met ensuite badkamer (2 persone)
Hut 2 - 4 Enkel beddens met ensuite badkamer (4 persone)
Hut 3 - Dubbel bed,2 enkel beddens met ensuite badkamer (4 persone)
Hout huis - Dubbel bed,2enkel beddens met buite badkamer (4 persone)

Bosveld, Wildsritte, Swembad, "Put-put", Plaasdiere, Voetslaan/fiets roetes...

Skakel ons gerus vir meer inligting.

Elsabe 0825759748







Map of Oukraal Vakansieplaas