Welkom by Blink-Kant-Bo Skoonmaakdienste. Ons is gelee in die wonderlike dorpie genaamd Orania, maar ons diens ook Hopetown en Vanderkloof.
Blink-Kant-Bo Skoonmaakdienste is n professionele skoonmaak besigheid wat die volgende diens lewer. Was van Vensters, Matrasse, Matte en bekleedsel. Kontak ons gerus deur ons n boodskap te los op Facebook of ons telefonies te skakel. Ons sal so spoedig as moontlik U kom kwoteer.