Orange Zebra

Plot 118 Roodepoort , Thabazimbi rd R516, Bela-Bela, 0480 ,South Africa
Orange Zebra Orange Zebra is one of the popular Arts & Entertainment located in Plot 118 Roodepoort , Thabazimbi rd R516 ,Bela-Bela listed under Arts/entertainment/nightlife in Bela-Bela , Arts & Entertainment in Bela-Bela ,

Contact Details & Working Hours

More about Orange Zebra

n Kroeg wat vir beide mans en dames ingerig is met helder kleure en n vattende slagspreuk "You have crossed the line"

Definitief die moeite werd om n aand daar deur te bring met jou eggenoot, mans kan hulle kundigheid op die pool tafels wys terwyl vroulief rustig agteroor sit in die "Bar Lounge" waar hulle yskoue verversings bedien sal word deur professionele personeel, of maak gebruik van ons buitelig Biertuin waar jy die natuur kan inneem terwyl jy n lekker sherrie op die sonsondergang geniet.

Met musiek na almal se keuse kan die dansvloer met durf en daad aangepak word, en hou gerus die "page" dop vir datums wanneer daar van Suid Afrika se beste kunstenaars optree.

Met Cafe Mfasa as buurman kan jy verseker wees van n heerlike spyskaart vol uitmuntende kosse wanneer die maag knou.

Kaart fasiliteite is beskikbaar.

Map of Orange Zebra