Oppiwa

Die Herberg Guesthouse, Saldanha, 7395 ,South Africa
Oppiwa Oppiwa is one of the popular Performance Venue located in Die Herberg Guesthouse ,Saldanha listed under Concert venue in Saldanha ,

Contact Details & Working Hours

More about Oppiwa

Besoekers aan die fees trek by die bekende Weskusplek op Jacobsbaai saam. Daar sal ses trekkers met sleepwaens vir hulle wag.

Van die Vrydag tot die Sondag vertrek daar elke twintig minute ’n wa van die Weskusplek.
Terwyl jy agterop die wa deur die mooie Jacobsbaai ry, kan jy luister hoe sing,gesels en lag jou gunsteling kunstenaar of bekende persoonlikheid.

Map of Oppiwa