Oppistokki

30 Malpensa Ave, Kempton Park, 1619 ,South Africa
Oppistokki Oppistokki is one of the popular Caterer located in 30 Malpensa Ave ,Kempton Park listed under Small business in Kempton Park , Caterer in Kempton Park ,

Contact Details & Working Hours

More about Oppistokki

Oppistokki is n koswaentjie wat spesialiseer in verskeie kossoorte soos sosaties aangebied op verskillende maniere, heerlikste potjiekos en vele meer
Robert en Jackson is 2 spesialiste wat die waentjie beman en het baie
ondervinding in kosvoorsiening vir groot groepe mense. Saam het hulle
alreeds meer as 40 jaar ondervinding in spyseniering.

Kontak ons gerus indien u enige navrae het.

Map of Oppistokki