Oos-Rand Akademie (Amptelik)

Maplestraat 72, Kempton Park, 1619 ,South Africa
Oos-Rand Akademie (Amptelik) Oos-Rand Akademie (Amptelik) is one of the popular School located in Maplestraat 72 ,Kempton Park listed under School in Kempton Park ,

Contact Details & Working Hours

More about Oos-Rand Akademie (Amptelik)

"Reik Hoog"
Oos-Rand Akademie is 'n Afrikaanse, Christelike privaatskool waar die klassies klein, maar die leerders en onderwysers se harte groot is!
Toegeweide personeel en ouers maak 'n wenresep. ORA spog met 'n 100% slaagsyfer en woeker met leerlinge van graad RR to matriek. Hier besef ons dat ons kinders ons belangrikste belegging is.

Map of Oos-Rand Akademie (Amptelik)