* Ons versorg enige kind van dagoud tot 6 jariges.
* Sentrum is gedurende vakansietye oop.
* Opvoedkundige en ontspannende programme word aangebied.
* Gebalanseerde maaltye en versnaperinge word verskaf.
* Skool gereedheids onderig word verskaf. (Gr.R)
* Naskool sentrum ook beskikbaar. Middagete en hulp met huiswerk.