NWU-Pukke Heide Dameskoshuis

Heide Dameskoshuis, gebou J8, NWU-PUK, op die hoek van Meyer en Silwerstraat, Potchefstroom, 2531 ,South Africa
NWU-Pukke Heide Dameskoshuis NWU-Pukke Heide Dameskoshuis is one of the popular College & University located in Heide Dameskoshuis, gebou J8, NWU-PUK, op die hoek van Meyer en Silwerstraat ,Potchefstroom listed under Education in Potchefstroom ,

Contact Details & Working Hours

More about NWU-Pukke Heide Dameskoshuis

Visie
OM WAARDEGEDREWE DINAMIES TE LEWE!

Missie
Die 11 punte wat ons missie uitmaak, is nie in 'n bepaalde volgorde nie en almal 'n erns.

Om met hoë standaarde en mededinging te presteer op alle gebiede.
Om ‘n balans te handhaaf deur veelsydigheid en diversiteit te waardeer en uit te bou.
Om doelgerig te strewe na volhoubare vooruitgang en groei.
Om inisiatief te neem en as leiers te funksioneer op verskeie gebiede.
Om ‘n veilige tuiste te skep waar Heide dames gemaklik en gelukkig saam kan woon.
Om betrokkenheid, tradisies en lojaliteit te bevorder wat Heide as eenheid saambind.
Om mekaar en die gemeenskap daagliks met integriteit en respek te behandel.
Om voluit as Christen dames te leef en verdraagsaam te wees teenoor ander gelowe.
Om lewensperspektief te behou deur aktuelesake as ‘n realiteit te beskou.
Om as dinamiese Heide dames die studentelewe voluit te geniet en van akademie ‘n preoriteit te maak.
Om in samewerking met die PUK-strukture by die georganiseerde studentelewe in te skakel.

Map of NWU-Pukke Heide Dameskoshuis