Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal Goodwood

78 Riebeek st, Goodwood, 7460 ,South Africa
Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal Goodwood Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal Goodwood is one of the popular Religious Organization located in 78 Riebeek st ,Goodwood listed under Church/religious organization in Goodwood , Religious Organization in Goodwood ,

Contact Details & Working Hours

More about Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal Goodwood

Ons is 'n Pinkster gemeente wat glo in die Drie-Enige God, Die Vader, Die Seun Jesus Christus en Die Heilige Gees. Ons glo die Bybel is die Woord van God en ons aanvaar dit as die hoogste gesag.
Ons VISIE is om te wandel in liefde volgens God se Woord. Die groot opdrag in Matt. 28:19 uit te voer onder leiding van Sy Heilige Gees. Om uit te reik na die volgende: die geredde en ongeredde, die heel en gebrokene, die ryk en arme, die wees en die weduwee, die gesonde, die sieke en gestremde. Om ons gemeenskap te bedien en uit te reik na die omliggende omgewing en voorstede.

Map of Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal Goodwood