Nostalgie Textiles

85 Cambridge rd, Centurion, 0157 ,South Africa
Nostalgie Textiles Nostalgie Textiles is one of the popular Textile Company located in 85 Cambridge rd ,Centurion listed under Local business in Centurion , Home Decor in Centurion , Textiles in Centurion ,

Contact Details & Working Hours

More about Nostalgie Textiles

Welkom by Nostalgie

Dis is met groot opgewondenheid dat ek na aanleiding van Babes in the Wood se vaarwel nuusbrief,
die bekendstelling van my nuwe avontuur met julle deel.
Ek, Letitia du Toit, sal van nou af onder‘n nuwe handelsmerk 'Nostalgie Textiles' handeldryf

Vir my is Nostalgie nie net iets uit ‘n woordeboek nie. Nostalgie word beskryf as iets wat was: ons verlede het gelei tot die hede en ons hede vorm die toekoms. Ons klou vas aan nostalgie,‘n verlange na tuiste. Daar word nie verniet gesê "home is where the heart is", en my hart is in my kuns. Nostalgie beloof om jou elke oomblik te verras met nuwe idees, inspirasie en huise propvol liefde vir kreatiewiteit.

Onthou!! Sharing is caring. Vertel graag ‘n vriendin, vriende en familie van Nostalgie, maak seker dat jy my nuwe facebook page gaan LIKE, share, of selfs ‘n TWEET daaroor te skryf. Ek kan nie wag om nuwe gesigte te ontmoet nie en om weer bietjie op te vang met my gereelde kliente wat ek nou sien as vriende.

Ek het soveel nuwe idees om met julle te deel, so maak seker om my Facebook page dop te hou.

Voel vry om my te kontak om jou konsep/idee ‘n realiteit te maak. Ek help graag om jou droom projek ‘n werklikheid te maak!

Map of Nostalgie Textiles