Nicky Schoeman

-NA-,
Nicky Schoeman Nicky Schoeman is one of the popular Public Figure located in ,-NA- listed under Public Figure in -NA- ,

Contact Details & Working Hours

More about Nicky Schoeman

So much to say about me, but it won't mean anything, because it will mostly be stories about the past. Jesus rescued me from thát, from being nothing in myself, and made me something in Him. Through Jesus, I've became what I never thought I could be. I became a soldier of Captain Jesus Christ. He gave me a seed of self-believe, which rooted into a positive motto; "DREAM IT, BELIEVE IT, GO FOR IT, LIVE IT".

"Die gebed..."
Here, ek plaas hierdie blad vandag op U fondasie, sodat dit net op Jou, as die enigste Rots van die lewe gebou sal word. Ek verklaar Jou vandag as die enigste Beplanner en Bouer van hierdie blad. Ek verklaar Jou as elke Hoeksteen en Pilaar, wat deur geen diskriminerende of mismoedigende kommentaar versit kan word nie. Ek verklaar Jou as die Dak van hierdie blad, waaronder enige mens veilig sal voel, kalmte, vrede, nuwe hoop, krag en moed met alle vreugde sal vind in elke bemoediging. Ek verklaar die Heilige Bloed oor elke venster en deur van hierdie sosiale spasie, om die Heilige weerstand te bied teen alles en almal wat teenstrydig is met Jou Liefde, HOOP, en Vrede. Ek verklaar dat hierdie blad as niks anders sal dien, behalwe om opbouend te wees vir elke hart en siel tot U verheerliking. Ek verklaar dit alles in die Naam van Jesus, AMEN.

Map of Nicky Schoeman