In NHK Piet Potgieter werk ons saam as 'n geloofsfamilie om God se koninkryk hier op aarde sigbaar te maak. Ons streef daarna om die liefde wat aan ons bewys is, sigbaar as ligdraers in die wereld uit te leef. Ons fondament is Christus en ons rigsnoer Sy onfeilbare Woord!