NG Wierdapark

279 Piet Hugo straat, Centurion, 0157
NG Wierdapark NG Wierdapark is one of the popular Christian Church located in 279 Piet Hugo straat ,Centurion listed under Religious Organization in Centurion , Christian Church in Centurion ,

Contact Details & Working Hours

More about NG Wierdapark

Die gemeente het 3 leraars: dr Kobus Myburgh, ds Jan Bester en ds Pieter Visser. Die gemeente het 781 besoekpunte met 1787 belydende lidmate en 438 dooplidmate. Die Kerkraad bestaan uit 15 kerkraadslede waarvan 9 ouderlinge en 6 diakens is. Kerkraadslede doen nie huisbesoek nie, samel ook nie maandeliks bydraes in nie. Die Kerkraad dien op ’n strategiese vlak. Die leraars doen huisbesoek en is verantwoordelik vir prediking, lering en pastoraat. Lidmate neem self verantwoordelikheid om hulle bydraes in te betaal en om mekaar te dra (diakonaat). Alles wat die bediening ondersteun soos administrasie, geboue, tuine, ens staan as Steundiens bekend. Een betaalde amptenaar bestuur vrywilligers in die uitvoering hiervan. Woordverkondiging en lering is hoë prioriteit in NG Wierdapark. Hieruit vloei alle diens voort. Ons is ingestel op organiese groei. Dit wat in die gemeente gebeur is ’n spontane reaksie op wat God vir ons uit sy Woord duidelik maak.

Map of NG Wierdapark