Hierdie sinode, die oudste van die tien sinodes van die NG Kerk van Suid-Afrika, fokus op ons identiteit in Jesus Christus, ons getuienistaak aangaande Jesus en sy verlossingsboodskap en armoede.
Dié FB-blad is nie die amptelike mondstuk van die sinode nie, maar dien as gespreksruimte om inligting oor te dra en menings te deel.
This synod, the eldest of the ten synods of the Dutch Reformed Church of South Africa, focuses on our identity in Jesus Christ and our witness task. This page is not the official mouth piece of the synod, it merely provides a discussion portal to inform and share opinions.