Die gemeente streef daarna om almal wat by ons ’n geestelike tuiste vind, in liefde te bedien. Die spontane groei wat op hierdie wyse sigbaar word en die nuwe gemeenskap wat daardeur ontstaan, beskou ons as 'n band wat die Heilige Gees onder ons smee.
Kontakbesonderhede:
Kerkkantoor: 021 7978340
Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 - 15:00
Pastorie: 021 7977115
Faks: 088 021 7971909
Posadres:
Durbanweg, Wynberg 7800
Elektroniese pos
Algemene Inligting: ngkwyn@iafrica.com
Webmeester: dtnel@iafrica.com