NG Kerk Witfield

Hoek van Lowther en Hughesstrate, Boksburg, 1459
NG Kerk Witfield NG Kerk Witfield is one of the popular Religious Organization located in Hoek van Lowther en Hughesstrate ,Boksburg listed under Religious Organization in Boksburg , Christian Church in Boksburg ,

Contact Details & Working Hours

More about NG Kerk Witfield

NG Kerk Witfield bedien lidmate in die WItfield, Primrose, Boksburg, Germiston gebiede. Die Leraar is Ds. T. Danzfuss. Eredienste is op Sondae om 09:00 en 18:30. Voorsang begin 15 minute voor die tyd. Kategese begin om 10:15. Bybelstudie vind plaas op Dinsdagoggende om 10:00 en Saterdagoggende om 05:45. 'n Bybelkurses word aangebied op Woensdagaande om 19:00. Op Vrydae sluit die jeugaksies die Bybelebende om 15:30 en SKJA om 18:00 in.

Map of NG Kerk Witfield