Die NG Kerk Uitenhage-Oos staan gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God. Die leer wat die Kerk in ooreenstemming met die Woord van God bely, staan uitgedruk in die Formuliere van Eenheid, nl die Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus en Dordtse Leerreëls.
Eredienstye tydens skoolkwartale: 09:00 en 18:30
Eredienstye tydens skoolvakansies en langnaweke: 09:00